|
Daar
bestaan uitstekende boeke en webtuistes wat u die geskiedenis
van die Rhodesiese Rifrug baie volledig gee. Ons
wil hier eerder met die huidige, asook die toekoms van die
Rifrug interesseer.
'n
Paar jaar gelede het 'n paar Rifrug-entoesiaste vergader
met die uitsluitlike doel om die Rhodesiese Rifrug as ras
te bevorder. Ons doelwit was veral om nie net die plaaslike
belangstelling in die ras aan te moedig nie, maar veral
ook om die ras se voortbestaan te verseker deur inligting
enersyds oor die ras so ver moontlik aan alle belangstellendes
deur te gee, maar andersyds om mense aan te moedig en by
te staan om self telers van die ras te word.
|
There
are excellent books and websites that contain the history
of the Rhodesian Ridgeback in detail. Here we would rather
interest you in the present and future of the Rhodesian
Ridgeback.
A
few years ago, some Ridgeback enthusiasts gathered, with
the sole purpose to promote the Ridgeback as a breed. Our
goal was not only to encourage the local interest in the
breed, but also to insure the breed's survival. We did this
by distributing information about the breed to interested
parties, and also by giving support to people that wanted
to become breeders of ridgebacks themselves.
|